coclyrics Lyrics Search | Lastes Songs

Skip to content
Home » Janie Bay – Lewens Lyrics

Janie Bay – Lewens Lyrics

Lyrics Lewens – Janie Bay

Staan nou weer by die begin
Als maak nou op nuut weer sin
Die eerste tree het my weer laat besef
Daar is ‘n padjie uitgekerf, vir my

Oooooooo oooo ooo
Ooooo oooo oooooo
Beskerm jou drome
Tel al jou woorde
Wees in die oomblik
Leer uit jou skete
Probeer ophou bewe
Staan van in die wete
Dit is die lewe
Dit is die lewe

Daar waar jy is wees innie oomblik
Daar waar jy is kyk mooi na jou drome
Dit is die lewe
Dit is die lewe

Mense skeer ons in die helfde
Maar ek en jy is wel dieselfde
Ek weet die deurbraak vat net soms so lank
Maar die tyd kom ook, vir jou

Oooooooo oooo ooo
Ooooo oooo oooooo
Beskerm jou drome
Tel al jou woorde
Wees in die oomblik
Leer uit jou skete
Probeer ophou bewe
Staan van in die wete
Dit is die lewe
Dit is die lewe
Daar waar jy is wees innie oomblik
Daar waar jy is kyk mooi na jou drome
Dit is die lewe
Dit is die lewe

Hou moed
Wees goed
Hou jou oë oop
Oooooo ooo ooo

YouTube video

%d bloggers like this: